HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Jaarlikse Sportdinees  - 'n Groot sukses!

Hierdie jaar is weereens geskiedenis gemaak by die skool toe daar vir die eerste keer 'n Sportdinee aangebied is.
Die aand, wat die breinkind van Juffrou Steenkamp was, het met groot moeite en beplanning gepaard gegaan, en was 'n reuse sukses wat sekerlik nou pok 'n jaarlikse instelling by ons skool gaan word.
'n Groot verskeidenheid pryse is tydens die aand toegeken oor die hele sportspektrum van die skool.

Hieronder is 'n kort fotobeeld.

Tweet
Like