HS LABORI  PAARL - TUISTE VAN DIE VIKINGS

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Besoekersboek

  

LAAT GERUS JOU MERK!

BESOEKERSBOEK

37 entries on 8 pages
Peter Goosen
24//02//22 15:02:24
Hallo almal. Ek het std 9 en 10 daar gedoen, 1979 en 1980. Baie lekker jare gewees en die onderwysers was baie goed gewees.

Ek ry nog so af en toe verby die skool em het ook al op Saterdae hul krieketwedstryde gaan kyk.
Johan <script>alert('Hello World')</script> Brink <script>alert('Hello World')</script>
21//04//19 19:52:53










































































































































<script>alert(­'Hello World')­</­script>
George Kersop
23//07//17 13:34:32
Ek was 1957/1958 in die Hoe"r Handelskool Paarl DIE BESTE SKOOL IN DIE LAND. Ons is soos grootmense behandel opgevoed om die lewe aan te pak. My loopbane was in bankwese Het 1996 afgetree in Pretoria woon nou Danabaai (Mosselbaai) As daar nog iemand van daardie tyd kan hul my gerus kontak via my epos GROETNIS
Ursula Kratz Malan
08//07//17 20:20:39
Wanneer ek my skool- en koshuisfoto's deurkyk, dink ek met nostalgie terug aan 3 wonderlike jare in die Handelskool en in Huis Clarisdale. Ek was in 1971 saam met Paul Mulder die skool se leiers en in die koshuis het ek ook die leiding geneem. Dankie vir die mooi uitleg van die webblad en die geleentheid wat daar geskep is sodat ons van ver (Walvisbaai in Namibia) weer kan deel in die skool se bedrywighede. Baie voorspoed en sukses toegebid vir alle skoolbedrywighede.
Theresa Michau (Louw) (Strepies) (1982 - 1984)
25//05//16 17:26:21
Was weer vir die eerste keer in 32 jaar by skool.
Wonderlik gewees en soveel goeie herinneringe.
Skool en Huis Jan van Zyl lyk nog net so vanmelewe!!

Dankie aan huidige bestuur en personeel betrokke wat omgee en geboue so mooi instand hou!
Show: 5  10   20

Map
Email