HS LABORI  PAARL - DINAMIESE, MEERSTROMIGE SKOOL

Dinamiese Meerstromige Skool in die Paarl

Gallery - Algemeen

  

'n Fotobeeld van die skool se algemene jaarlikse aktiwiteite verskyn hieronder. Dit sluit foto's in van alle aktiwiteite oor die jare heen in.
 

Die doel van die gallery is nie om 'n dag tot dag fotoblad te wees nie, maar slegs 'n oorsig te gee van die skool se buitemuurs, funksies, kampe en ander bedywighede.

Vir 'n meer onlangse fotobeeld of verslag kan u gerus ons FaceBookblad besoek.

 

Tweet
Like